Foksterriërs hap mekaar en vergeet van die vyand
Sep 02, 2022
3 minutes
Twee vergaderings, een in die Oos-Vrystaat en een in Noordwes, van boere en ander belanghebbendes oor die hantering van die bek-en-klouseersituasie het Manie laat dink aan ’n vriendin se verhaal oor haar ma se foksterriërs wat mekaar begin byt as iemand die erf betree.
Manie se vriendin vertel haar ma, in daardie stadium ’n weduwee met twee hoërskoolkinders, het die twee opregte tefies aangeskaf om mee te teel. Afgesien van ’n bykomende inkomste, het sy gemeen die hondjies sou ’n mate van beskerming
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days