Landbouweekblad

ONTSTUITBAAR TEEN PLAASMOORDE

Die afgelope paar jaar het mnr. Petrus Phakamile Sitho onder Suid-Afrikaners bekend geword as aktivis wat hom in die openbaar teen plaasmoorde uitspreek. Hy deurkruis die land, nou weer op ’n staptog saam met vier ander mans.

Hul roete het einde September in Oos-Londen begin, daarna die Karoo deurkruis en hulle beoog om op 28 Oktober by die parlement in Kaapstad af te sluit.

Dié keer, sê Sitho, sal hy nie weer ’n memorandum oorhandig nie. “Hulle vat daardie memorandum en gooi hom in die asblik. Ek wil met die land praat oor wie agter die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
Suksesvolle Saadteling Berus Op Samewerking
Samewerking is van groot waarde in enige organisasie en dit geld ook Syngenta se saadafdeling. In enige organisasie is dit belangrik dat navorsing en ontwikkeling in ’n gees van samewerking geskied, maar in die saadbedryf, en veral by teling, is dit
Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe
Landbouweekblad2 min read
Vir Jou Maak AFGRI ’n Plan
Sedert die vroeë jare van die Nampo-oesdag se bestaan is AFGRI daar om sy landbou-oplossings na die boer te bring. “Vir ons is dit belangrik om jaar ná jaar op die Nampo-oesdag te wees sodat ons ons netwerke met ons klante kan versterk. Dit gee ons o

Related