Jy aanbid vir Satan, hoor Faul
Aug 02, 2020
2 minutes
FOTO: GALLO
Jacques Faul, Krieket Suid-Afrika se waarnemende uitvoerende hoof, het regsadvies ingewin nadat hy die teiken geword het van ’n haatveldtog op sosiale media weens KSA se openbare steun aan die Black Lives Matter (BLM)-beweging.
Die kniebuig-seremonie voor die onlangse 3TC-wedstryd in Centurion in solidariteit met die BLM-beweging, het tot groot onstuimigheid gelei en Faul voel hy word beswadder deur mense wat hom aanval. Faul self
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days