Rapport

Só kies Cele kant teen die boere

Kort ná ’n dubbele plaasmoord in die noorde van KwaZulu-Natal ’n maand gelede het Bheki Cele, minister van polisie, op ’n vergadering na boere se probleme geluister, “sy hoed afgehaal”, en belowe om met oplossings terug te kom.

Maar in plaas daarvan het hy gemoedere met sy uitbarsting op ’n imbizo Maandag verder opgesweep, sê wit, swart en Indiërboere by wie Rapport op hul plase besoek afgelê het.

“Hy motiveer die slegte mense om by goeie mense te steel en hulle te vermoor. As mense aanhou om boere so te vermoor, gaan die kos opraak. Hongersnood kom,” sê Sipho Hadebe

(62), wat sedert 1998 in die Normandien-omgewing boer.

Dit is waar Glen en Vida Rafferty op 29 Augustus op hul plaas, Hanover,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
Maimane ’n Dogter Ryker
Mmusi Maimane, hoofaktivis by die One South Africa Movement en oudleier van die DA, het weer pa geword. Maimane het gister op Twitter aangekondig dat sy vrou die lewe geskenk het aan hul derde kind. Die babadogtertjie se naam is Kutlwano-Grace. “Ons
Rapport1 min read
Pasop Vir Fopnuus
Van die boodskappe en video’s wat gemoedere in brandgeteisterde dele van die land onnodig opjaag sluit in: ■ ’n Video van kinders wat in ’n stuk droë veld hardloop wat hulle klaarblyklik aan die brand gesteek het. ’n Man-stem sê: “Kyk die bogghers wa
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent

Related