‘Bollie’-redakteur Branca kon haas enigiets doen
May 31, 2020
2 minutes
Die skrywer en kunstenaar Stella Branca is in die ouderdom van 89 aan natuurlike oorsake in Saratoga Springs, Utah, dood. Branca was in die 1970’s die redakteur van die gewilde kindertydskrifte Tina en Bollie.
Dit was Nederlandse tydskrifte wat deur haar en haar span vertaal en aangepas is vir Suid-Afrikaanse lesers.
Sy was die, ’n roman wat tydens ’n vernietigende droogte tussen 1958 en 1965 in Namakwaland afspeel.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days