Hoe moet terugkeer na die HOP bemoedig?
May 31, 2020
3 minutes
Denke en prate uit regeringskringe oor die ekonomie post-Covid is soos daardie kinderspeletjie: hier kiep-kiep, daar kiepkiep, woerts in die hoekie.
Die afgelope week het Edward Kieswetter, die grootbaas van die SA Inkomstediens (SAID), ’n bietjie uitgesaai oor die ekonomie ná die pandemie.
Die Covid-krisis gee aan Suid-Afrika die geleentheid om die ekonomie te herskep “op ’n wyse wat die onregte van die verlede aanpak en gelyke geleenthede vir almal verseker”, het hy op
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days