Landbouweekblad

Mislukte staat: Hier is die slaggate

Suid-Afrika is vir alle praktiese doeleindes op homself aangewese. Die land moenie wag dat iemand hom kom help om uit sy kolossale skuldverknorsing te kom nie. Elke land ter wêreld stoei tans met sy eie pandemieprobleme, volgens me. Magda Wierzycka, mede- uitvoerende hoof van die batebestuursmaatskappy Sygnia.

“Om in die arms van die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) te beland, is ook geen oplossing nie. Vra maar vir Griekeland hoe dit gevoel het,” het sy gesê met verwysing na die Griekse skuldkrisis toe die IMF se streng voorwaardes vir ’n reddingsboei tot erge ontbering vir die bevolking gelei en ekonomiese groei verwoes het.

Wierzycka, die ekonomiese strateeg mnr. Claude Baissac van Eunomix en die ekonoom mnr. Mike Schüssler het op ’n onlangse webinaar van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
Druiwepulp By Voer Vir Melkbeeste Lei Tot Minder Metaangasvrystellings
Navorsers in Kalifornië, Amerika, het bevind as druiwepitte, -stingels en -doppe by melkbeesrantsoene gevoeg word, kan Holstein-beeste se metaangasvrystellings met 10-11% verlaag word. Die loodsnavorsingsprojek het ook bevind dat voerdoeltreffendheid
Landbouweekblad4 min read
Onstuimige Tyd Wag Op Landbou In SA
DIE kernboodskap van verskeie sprekers op die kunsmisvereniging van Suid-Afrika (Fertasa) se kongres by Muldersdrift was dat daar moeilike tye vir die landbou voorlê, maar dat daar groot vertroue in die sektor is om dit te kan baasraak. “Daar is baie
Landbouweekblad1 min read
Grondherstel Kan Help Om Siektes Te Onderdruk
SEKERE grond het ’n inherente vermoë om wortelsiektes te onderdruk, dog wetenskaplikes kon nog nie vasstel watter grond dit kan vermag of hoe bestuurspraktyke die onderdrukking van siektes kan ondersteun nie. Navorsers aan universiteite in China, Spa

Related