Landbouweekblad

Hoop vir SA, al is ekonomie en politiek onstuimig

KORTOM

■ Verwag nóg ekonomiese en politieke onvoorspelbaarheid in die res van die jaar, maar ook geleenthede, het ontleders en ekonome op ’n landboumark-vooruitskouing gesê.

■ Faksiegevegte in die regerende ANC lê die staatsdiens lam.

■ Pasop vir die soort belasting wat welvaart stilletjies vernietig.

V anjaar gaan nie gelykmatig verloop nie, maar eerder met rukke en stote.

Só het mnr. Theo Venter, onafhanklike politieke ontleder van Potchefstroom, gesê op die landbou-ekonoom en konsultant prof. Johan Willemse se aanlyn werksessie oor Suid-Afrika se ekonomiese en politieke risiko’s in 2021.

Willemse self voorsien ’n onvoorspelbare jaar weens ongelyke ekonomiese herstel en die Covid-19-pandemie se uitwerking, wat ’n derde vlaag kan insluit.

Suid-Afrika se ekonomiese groei word volgens die Internasionale Monetêre Fonds vanjaar op 2,8% beraam, wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter