Landbouweekblad

Hou moed, daar is régtig lig aan die einde van die Covid-tonnel

Toe die eerste berigte van ’n nuwe soort virus in China op

31 Desember 2019 aan die lig kom, het ons skaars besef dit lui ’n jaar van ongekende ontwrigting vir die hele wêreld in. Want 2020 het as ’n hoopvolle jaar begin wat beter internasionale en plaaslike ekonomiese groei as 2019 sou toon.

Dit was egter voor die omvang en impak van Covid-19 die wêreld, ook Suid-Afrika, hard getref het. Kort voor lank moes lande hul grense vir besoekers sluit, terwyl lands-burgers hulle in hul huise moes toegrendel om die verspreiding van Covid-19 te keer. Wydverspreide ekonomiese inkrimping het vinnig hierop gevolg.

Teen einde Maart is verwag dat die wêreldekonomie negatiewe groei van minstens 5% sou toon. Teen einde 2020 het dit darem effens beter gelyk met negatiewe groei van 4% wat verwag is. Vooruitskattings vir die plaaslike ekonomie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.