O, kwik! Het ek koors?
May 31, 2020
3 minutes
Termometers wat in jou mond of onder jou arm gebruik kan word
Navorsing toon dis die doeltreffendste tipe om liggaamstemperatuur te bepaal. Dis ongelukkig onprakties om dit vir massas mense te gebruik omdat die meter ná elke keer se gebruik gesteriliseer moet word.
So ’n tipe is die outydse glasmetertjies met kwik in wat styg as dit ’n minuut of twee lank in jou mond, onder jou arm of in jou rektum gehou word.
Koos van
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days