Groep-eis kom dalk oor Covid
May 31, 2020
2 minutes
Liesl Peyper
Altesame 186 eienaars van hotelle, gastehuise en restaurante wil ’n groepeis teen korttermynversekeraars instel omdat hul Covid-19-verwante versekeringseise nie uitbetaal word nie.
Duncan Heafield, eienaar van die restaurante Bellezar in Umhlanga Rocks in KwaZulu-Natal en Helderfontein in Johannesburg, is die sameroeper van dié groep. Hy het aan gesê hulle het met regslui en ’n konsultant wat in versekeringseise spesialiseer, beraadslaag
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days