Ál meer eise oor krag nie aan bly
May 31, 2020
2 minutes
Riana de Lange
Verbruikersklagtes oor versekeraars wat nie wil uitbetaal vir skade aan huishoudelike toestelle weens kragstuwings nie, het verlede jaar skerp toegeneem.
Die ombud vir korttermynversekering sê in 2018 het 3% van klagtes oor huisinhoud met kragstuwings verband gehou. In 2019 was dit 6%.
Luidens die ombud se 2019-jaarver-slag, wat die afgelope week bekend
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days