Rapport

Kuns gee krag

Oor die wêreld heen het inperkingstye op ’n vreemde manier gelei tot die geboorte van kreatiewe kunsidees. Daar is gesing op balkonne, aanlyn konserte gehou en fotoprojekte oor rekenaarskerms en in tuine geskep.

In Rome het Cinema da Casa grepe uit geliefde rolprente op woonstelblokke in die Triëst-Salario-woonbuurt geprojekteer. In Seepunt, Kaapstad, het inwoners op vlak 5 saans “Nkosi Sikelel’ iAfrika” vanaf hul eie balkonne saamgesing. Op 12 April het 31 miljoen mense na Andrea Bocelli, die 61-jarige blinde Italiaanse tenoor, geluister waar hy weerloosmoedig vanuit ’n verlate katedraal van Milaan gesing het.

Plaaslik het Dirk Badenhorst, stigtersdirekteur van die Suid-Afrikaanse Internasionale Balletkompetisie (SAIBC), onlangs balletonderwysers gevra om videogrepe van kinders wat steeds tydens inperking dans, in te stuur. Meer as 200 videos van oor Afrika heen het hom bereik en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport2 min read
‘Ek Werk Eerder By Die Huis En Kietsie’
Meer as een uit elke vyf mense sal eerder tuis saam met hul troeteldiere werk as op kantoor saam met hul kollegas. ’n Dier is iets waarop ’n mens jou liefde kan uitstort, sê Juliana Coetzer, psigoterapeut en skrywer, oor die rol wat diere in veral di
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent

Related