Nooit weer selfde kwas
Uit omwentelings in die geskiedenis, rampe en tragiek het geïnspireerde, grootse kuns gekom. Dink aan die digkuns – soos dié van die Engelse digters Brooke, Sassoon en Owen – ná die Eerste Wêreldoorlog. Of Picasso se reuseskildery Guernica, wat die Spaanse Burgeroorlog as tema het. Of musiek: Benjamin Britten se The War Requiem van 1961, Penderecki se stryktrenodie Tren Ofiarom Hiroszimy aan Hirosjima se atoom-slagoffers.
Natuurlik is daar ook legendariese foto’s, rolprente en talle ander kunsvorms wat ons aan die tydperke van onmenslike duister herinner. Elkeen se boodskap is in unieke kreatiwiteit, oorspronklikheid, geanker.
Wat sou die neerslag van die huidige donkerte, ontsetting – die onbekende, onsigbare doodsdraer en dié se psigologiese uitwerking wees op kuns ná die pandemie? Hoe sal dit lyk en klink en hoe sal ons dit ervaar?
Kunstenaars én kultuurwaarnemers is dit
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days