Nuwe flieks
May 31, 2020
1 minute
Trouble. Met die stemme van Lucy Hale en Big Sean. Regisseur: Kevin Johnson.
Jou spruite wil sit nie. val nie in daardie kategorie nie, maar dit sal verveelde ogies vir 90 minute laat uitpeul. Trouble is ’n onnutsige, selfsugtige brakkie wat in moeilike situasies beland en baie spoedhobbels teëkom. Maar om sy hondelewetjie verder te kompliseer, moet hy ook vir stout kinders wegkruip. Niks besonders nie, maar kinders kan uitbundig lag.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days