Curriebeker oor Krismis een van die opsies
May 31, 2020
2 minutes
Hendrik Cronjé
FOTO: GALLO IMAGES
Die Springbokke in toetse teen die All Blacks, Australië en die Poemas in Maart en April volgende jaar. En Curriebeker-rugby in die somervakansie oor Kersfees en Nuwejaar.
Dit is een van die ingrypende voorstelle wat Suid-Afrika se rugbybase oorweeg as deel
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days