Rapport

Dis maar moeilik teen die coach se seun . . .

Toe hy aan die einde van 2017 hoor Robert du Preez jr. sluit hom in 2018 by die Haaie aan, was Curwin Bosch so effens bekommerd.

Nie omdat Bosch bang is vir mededinging om die nr. 10-trui nie, maar omdat Du Preez se pa met dieselfde naam die Haaie se afrigter was.

Bosch se voorgevoel is reg bewys. Nadat hy in 2017 as Die Volgende Grote van Suid-Afrikaanse rugby gesien is, is sy loopbaan twee jaar lank deur “onregverdige spankeuses” uit die snelbaan gedwing.

“Ek het duidelik vir coach Rob en die afrigtingspan gesê ek het geen probleem dat hy kom nie, solank die beleid met die kies van die span regverdig bly.

“Dis al wat ek gevra het. Maar as jy my gesê. Hy het vir die eerste keer openlik oor sy frustrasie met die Du Preez-situasie van 2018 en 2019 gepraat.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport2 min read
‘Ek Werk Eerder By Die Huis En Kietsie’
Meer as een uit elke vyf mense sal eerder tuis saam met hul troeteldiere werk as op kantoor saam met hul kollegas. ’n Dier is iets waarop ’n mens jou liefde kan uitstort, sê Juliana Coetzer, psigoterapeut en skrywer, oor die rol wat diere in veral di
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent