Grassnyer hou dié danser fiks en vrolik
May 31, 2020
2 minutes
Julian Jansen
Op die dak van haar huis het ’n Kaapse ballerina gevoel of sy weer vryheid het. Sy kon haar twee grootste passies uitleef: dans en om buite te wees.
‘Ons gebruik die tyd as ’n geleentheid.’
Só vertel Mia Labuschagne (24), ’n lid van die Kaapstadse Stadsballet, gemaak het. Die opdrag aan die dansers was om elkeen se unieke ondervinding as danser in ’n tuisvideo uit te beeld. Dit is in een video geredigeer op maat van die orkes se uitvoering van ’n wals uit Tsjaikofski se .
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days