Tot R300 ’n pakkie! Rokers hoes nou erg vir hul troosgoed
May 31, 2020
2 minutes
Julian Jansen, Edrea
du Toit
en
Kelly Minnie
FOTO:
EDREA DU TOIT
Dit was toe haar voorraad sigarette hier rondom dag nege van die inperking begin opraak dat Bev Maclean haar gewip het.
“Ek is nie net kwaad nie. Ek is woedend!” sê sy oor die selfoon in haar huis in Randburg. “Sigarette kalmeer mense en ons het dit nou meer as
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days