Rapport

Reeks oor Epstein laat kyker ontstoke

Jeffrey Epstein: Filthy Rich. Regisseur: Lisa Bryant.

Sommige dokumentêre kan ’n mens vraatkyk met skaars ’n badkamerbesoek tussenin. Indien alkohol vandag reeds vryelik beskikbaar was, sou hierdie reeks jou kort-kort na ’n vertroostende sopie laat gryp het om die senuwees te kalmeer. Want waar Harvey Weinstein aktrises gewetenloos gemolesteer het en die kyker se koors telkens laat styg het, voel die kyker naar, ontstoke en oorweldig deur woede oor

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport2 min read
‘Ek Werk Eerder By Die Huis En Kietsie’
Meer as een uit elke vyf mense sal eerder tuis saam met hul troeteldiere werk as op kantoor saam met hul kollegas. ’n Dier is iets waarop ’n mens jou liefde kan uitstort, sê Juliana Coetzer, psigoterapeut en skrywer, oor die rol wat diere in veral di
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent

Related