Rapport

’n Koek vir Lady Babs

My kunstenaarsvriend Ryno Eksteen stuur die afgelope week vir my ’n uittreksel uit Audrey Blignault se Die rooi granaat:

“Ja sowaar, daar sit sy op die voorstoep, ons ma, van kop tot toon in rooi geklee, luisterryk, statig, ontsagwekkend soos ’n Ou-Testamentiese priesteres. In die loop van die afgelope vyf jaar het sy haar seun verloor, haar man en toe haar skoonseun vir wie sy ook baie lief was. Twee keer was sy self so siek dat die dokters

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport1 min read
Dink Voor Jy Plaas
Daar kan ernstige regsimplikasies wees as jy ’n mens of ’n maatskappy op sosiale media beswadder, sê regslui met wie Rapport die afgelope week gesels het. In dieselfde week waarin Katlego Maboe erken hy het sy vrou verneuk, het ’n jong vrou in ’n vid
Rapport3 min read
Plaaslike Regerings Kry Gou ‘Kampioene’
Die regering se distriksontwikkelingsmodel se toetsfase was volgens Jackson Mthembu, minister in die presidensie, so suksesvol dat die model nou landwyd geïmplementeer word – nog voordat LP’s die sukses van die toetsfase kon beoordeel. Die distrikson

Related