SARIE KOS

DIT PROE SOOS HUIS

Solank ek kan onthou . . . In sy heel eerste woorde in SARIE het Herman Lensing hulde aan sy ma gebring. “Solank ek kan onthou, het ek saam met my ma in die kombuis, op ’n stoel, gestaan en kook.” Só het hy hom in die November 2009-uitgawe van SARIE as nuwe kosredakteur voorgestel.

Sy kosdrome het sedert daardie artikel tien jaar gelede vlerke gekry, maar sy voete het op die stoel in sy ma se Kalahari-kombuis geanker gebly. Kyk maar na enige onderhoud of artikel, sy talle kookboeke en TV-programme, en jy tref Susan Lensing aan, in verwysings na die geure van sy grootwordhuis, hoe haar kombuis altyd vir almal oop was, in resepname soos “my ma se semelbeskuit”, “my ma se grenadella-kaaskoek” en “my ma se pampoenkoekies”. Ja, Herman maak kos met oorgawe en liefde, gedryf deur sy ma se filosofie: “Ons

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS2 min read
Hoor Gou
Die ouderdom van (waarskynlik) die wêreld se oudste blikkie sjokolade. Dis in 1902 aan ’n skoolmeisie geskenk ter viering van die kroning van Edward VII, koningin Victoria se seun. Die lekkergoed, wat meer as ’n eeu onaangeraak gebly het, gaan nou op
SARIE KOS6 min read
Stádige Kos, Vinnig-vinnig
● Wenke vir jou drukkoker● Só werk die tegnologie● 6 resepte met goedkoper vleissnitte Hierdie bredie gaan almal aan jou tafel beïndruk. Dis bekostigbaar met groot smake. Sit voor met basiliekruidpesto om deur die ryk sous te sny. GENOEG VIR 8 ●
SARIE KOS6 min read
TEE SAAM MET Ma!
● Brosbrood ● Lepels vol rooibos-crème brûlée ● Karamel-wortelkoek ● Amandel-en-framboos-financiers ● Sjokoladewafels ● Slim tafeldek-idees geïnspireer deur rooibos ● Hoekom is rooibostee goed vir ons?● Soet peusel-spyskaart vir Moedersdag Die pe

Related