‘Dominee,wanneer kry ek my goed?!’
Oct 25, 2020
3 minutes
Suzanne Venter
FOTO: HAIDEÉ POTGIETER
’n Dominee van Dullstroom hoop die doodsdreigemente en oproepe van mense wat “die m**r in is” sal ophou nadat die man wat glo sy identiteit gebruik het om bedrog te pleeg, in hegtenis geneem is.
“Ek kon nie meer slaap nie en het drie, vier oproepe per dag gekry van mense wat woedend is omdat ek glo hul geld gesteel het,” sê ds. Jan Potgieter, predikant
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days