Rapport

Kaapse kapers!

Die Stormers het Vrydagaand in die Mbombela-stadion die grootste stukkie huisroof van die nuwe rugbyseisoen gepleeg met hul broekskeur-oorwinning van 42-37 oor die Pumas.

Selfs die Stormers-afrigter, John Dobson, het ná sy span se terugvegpoging erken dat hulle dalk nie dié tweestryd moes wen nie.

Vir ’n groot deel van die wedstryd het die Stormers inderdaad nie gelyk soos ’n span wat ’n oorwinning verdien nie, met die Kapenaars wat een van hul triestigste vertonings in jare gelewer het.

“Jis, dié

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe
Rapport2 min read
Nigerië Maak Toegewings Ná Onluste
Die Nigeriese jeug se protesoptogte het reeds die regering gedwing om sekere toegewings te maak en dit kan verdere uitdagings bring vir die leiers van dié Wes-Afrika-staat. Die regering het ingestem om die polisie se Special Anti-Robbery Squad (Sars)
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo