Polisielede krepeer ná jare se lojale diens
Oct 25, 2020
3 minutes
Jana Smit
FOTO:
ELIZABETH SEJAKE
FOTO: ELIZABETH SEJAKE
Ek het my lewe vir die polisie gegee.
Hulle het die beste jare van hul lewe vir die polisie gegee en hul lewens op die spel geplaas om skelms agterna te sit en Suid-Afrika ’n beter plek te maak.
Maar jare nadat 65 polisielede die mag weens trauma of beserings aan diens moes verlaat, wag hulle steeds op hul pensioen of vergoeding en moet baie van hulle
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days