Landbouweekblad

Oorlog in Oekraïne: Een jaar later

KORTOM

■ Die afgelope aantal jare het Rusland ontwikkel in die dominante uitvoerder van koring, met Oekraïne kort op sy hakke.

■ Internasionale landboumarkontleders verwag dat die produksie van somergewasse in Oekraïne in 2023 gaan daal, wat erger markskokke as dié van 2022 aan die gang kan sit.

■ Suid-Afrika het sedert Oktober 2022 reeds 600 000 ton koring ingevoer, waarvan 100 000 ton van Rusland ingevoer is en die res meestal van ander Oos-Europese lande.

Die aggressiewe inval van Oekraïne deur Rusland was einde Februarie 2023 ’n jaar lank aan die gang met geen einde in sig nie. Inteendeel, daar is ontleders wat meen dit kan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding