KOMMODITEITSPRYSE KAN TOT 2024 HOOG BLY
May 27, 2022
2 minutes
— ALANI JANEKE
DIE impak van die oorlog tussen Rusland en Oekraïne op die internasionale ekonomie is ongekend vergeleke met enige ander krisis in die wêreldekonomie die afgelope 20 jaar. Dit word weerspieël in die stygende pryse van landboukommoditeite.
Die skielike styging in die prys van sonneblomolie die afgelope paar maande is ’n duidelike voorbeeld
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days