Landbouweekblad

Só sien Britte hoe taai boerdery is

Die gras is beslis nie groener in Engeland nie. Jeremy Clarkson se deurlopende stryd met ’n venynige distriksraad van Wes-Oxfordshire, waar sy plaas, Diddly Squat, geleë is, het kykers van die tweede reeks van die Amazon Prime-werklikheidsreeks Clarkson’s Farm goed die hoenders in.

Sommer vroeg in die reeks kom Clarkson agter daar is geen salf te smeer aan die swetterjoel ratels op sy plaas nie, selfs al bevestig ’n karkas wat in die omgewing opgetel is, dat die kolonie met TB (tuberkulose) besmet is en ’n bedreiging vir sy beeste inhou. Eeu oue Britse wetgewing beskerm ratels wat deesdae ’n plaag in die Cotswold-omgewing is waar Clarkson boer, of eerder, probeer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit