MIELIEBOERE gaan ’n aansoek by die staat indien oor ’n verandering aan die regulasies rakende die gradering van mielies. Dit volg nadat ’n gesamentlike aansoek via die mielieforum skipbreuk gely het.
Met die bestaande regulasies word graanboere benadeel omdat die gradering (en pryse) laer is as die