Landbouweekblad

Briewe

MAAK STEM DIK OOR MINIMUM LOON

Die minimum loon vir plaaswerkers is wat my betref nie net sleg vir die boer nie, maar ook vir die werkers. Hoekom met ek nou iemand wat ek pas aangestel het, dieselfde betaal as iemand wat al jare by my werk en die werk ken?

Daar is soveel duisende werkloses wat vir minder as R25,42 per uur sal werk net om werk te kry. Met ander woorde, jy mag hom nie help deur hom byvoorbeeld R20 per uur aan te bied nie – dan is jy die vark in die verhaal. Hy moet liewer loop en bedel of steel as om ’n werk te hê wat minder betaal.

Ek vra myself af: Kan ’n regering so kortsigtig wees? In die goeie oud dae kon jy ’n kind in oestyd ’n werkie gee net om hom te help, maar nou is dit teen die wet.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related