Landbouweekblad

BRIEWE

Die beelde van vernietiging, grypsug en aggressie wat ons die afgelope tyd om ons gesien het, sal waarskynlik nooit my geheue verlaat nie. Binne hierdie konteks vra iemand my ’n paar dae gelede verwytend: “Is jy ook een van die manne wat in ’92 ‘ja’ gestem het?”

Ek weet onmiddellik uit baie vorige ervarings dat hy na 1992-referendum in Suid-Afrika verwys. Daardie referendum waarin ’n aansienlike meerderheid wit mense “ja” gestem het en wat uiteindelik tot volle demokrasie in Suid-Afrika gelei het.

Hoe is dit moontlik dat enigiemand byna dertig jaar later steeds hierdie vraag vra? Weet hierdie onkundige skeptisis hoe naby aan algehele ellende Suid-Afrika in elke opsig teen die einde van die 1980’s was?

Kom ons laat buitelandse politieke druk, wat teen daardie tyd baie sterk was, maar eers eenkant. Dié is op politieke vlak hanteer, en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Troef Die Koue Met ’n Pot Kerrie
Dié vullende kasserol is heerlik en smulsag. ■ 1,4 kg beesskenkelskywe■ Sout en varsgemaalde swartpeper■ 5 ml geroosterde kerriepoeier■ 1 knoffelbol, gehalveer■ 2 uie, in wiggies gesny Marinade ■ 250 ml sterk, koue rooibostee■ 60 ml worcestersous■ 1
Landbouweekblad9 min read
Die Laaste Rit
Omstreeks 07:00 op Maandag 19 Februarie vanjaar klim die Zimbabwiese aktivis Ben Freeth vir die laaste keer op sy sterk Namibiese plaasperd Johnny. Voor hy sy voet in die stiebeuel sit, mompel hy sag: “Oukei, Johnny, oukei . . .” Die twee het ’n lang
Landbouweekblad3 min read
Jakkalse Pas Aan Om Groter Vee Aan Te Val
DIE jongste verslag van ’n langtermynstudie oor haalbare oplossings vir Suid-Afrika se historiese vee-roofdier-konflik bring ’n paar interessante bevindings aan die lig. Pogings deur Suid-Afrikaanse skaap- en bokboere om hul lammers en boklammers tee

Related