Landbouweekblad

En toe kom Covid . . .

Sowat twee weke ná die inperking begin het, tref dit my soos ’n hamer tussen die oë: Ek is in ’n wêreld wat ek nie ken nie, waarvan ek nie van hou nie, wat my depressief maak.

En ek besluit die enigste manier hoe ek uit hierdie gat gaan kom, is om dit wat met my gebeur, neer te skryf. Daar is ’n groot waarheid aan die gesegde wat lui dat wanneer jy iets neergeskryf het, jy daaroor gedink het.

Sedert 2018 het ek by verskeie geleenthede gesê dinge in Suid-Afrika gaan nog baie slegter word voordat die draaipunt bereik word. Op grond waarvan ek dit gesê het,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com)Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com)Produksiebestuurder Gretchen PeiserSpesialisskrywer Amelia GenisJoernaliste Lucille
Landbouweekblad2 min read
Taai Bees Vir ’n Moeilike Klimaat
Vanjaar se Nguni-elitekoei is “ ’n goeie, soliede koei wat jaarliks ’n goeie kalf speen”. Dié 14-jarige Nguni-koei, MVN 090116, van Glen Knott se Qhina-stoetery by Fort Beaufort, is in 2011 as dragtige vers van die teler Michiel van Niekerk op die Di
Landbouweekblad1 min read
Teler Kraai Koning Met Haantjie Van R11 000
Willie Schmidt van Stellenbosch het ’n Sebright-bantamhaan en -hen vir onderskeidelik R11 000 en R8 600 verkoop op ’n veiling deur Poultry WhatsApp Auctions. “Dit is ’n prestasie om só ’n hoë prys vir ’n Sebright te behaal,” sê hy. “Die openingsbod o

Related