Landbouweekblad

Van toe tot nou(gat)

Nadat Gilly Walters se man, Taffy, met kanker gediagnoseer is, het sy in die laat 1990’s begin planne beraam om ’n inkomste vir die familie te verseker. Dit het begin met musiekkonserte met die konsertpianis Christopher Dugan by hul huis in die KwaZulu-Natalse Middelland.

Vir konsertgaste het Gilly vir tot 100 mense versnaperinge voorberei of vir 50 mense aansit-etes gemaak.

Mettertyd het Gilly, wat ’n agtergrond in die voedselbedryf gehad het danksy ’n restaurantjie wat sy in die Middelland help bedryf het, haar vernuf op nougat begin uitoefen.

Hoewel die eerste pogings heerlik gesmaak het, was dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro

Related