SARIE KOS

’N KOEKIE-KOÖPERATIEF

Moeilike tye is volop, siklies soos droogte, maar steeds onvoorspelbaar. Die mens word onkant gevang deur oorlog, resessie, ’n natuurramp, siekte of dood in die familie. Ons geskiedenis is vol vroue wat ’n plan gemaak het toe daar nie een was nie. Ná die verwoesting van die Anglo-Boereoorlog het Emily Hobhouse in Maart 1905 in Suid-Afrika aangekom met 17 kratte voorraad en ’n paar helpers en begin om meisies en jong vroue op te hef.

“Sy het dit op ’n baie slim manier gedoen,” sê Elsabé Brits, skrywer van Emily Hobhouse, geliefde verraaier. “Sy het spin- en weefskole (26 in die destydse Transvaal en Oranje-Vrystaat) op die been gebring, waar sy vroue geleer het om merinowol te spin en te kleur, en dan te weef. Maar sy het spesifieke studente ingeneem, hulle geleer en hulle dan met die spinwiele en weeframe weggestuur om in hul distrik hul eie klein skole te begin.”

All one can do in the face of need so great is to work in one little district with funds at one’s command; and then I feel inspired to try and make one district ‘blossom like the rose’ and then other people can

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS6 min read
Minder Vir Meer
• Maklike etes met min bestanddele• Kortpad-manier van bobotie maak• Kook met min skottelgoed Bekostigbaar en so lekker! Lemoen en vark is goeie vriende. GENOEG VIR 4-6 1. 1 ui, baie fyn gekap2. duimnaelgrootte vars gemmer, fyngerasper3. 500 g var
SARIE KOS5 min read
Waatlemoen-soene
• 12 dinge oor waatlemoen• Sout en vrug se soet werk saam• Maak roomys sonder ’n masjien Maak hierdie ikoniese kombinasie nuut en anders. GENOEG VIR 6-8 • 4 wiele fetakaas• 100 ml yskoue room• 6 wiele waatlemoen• 12 kersietamaties, gehalveer• 12 va
SARIE KOS2 min read
DIE ROMERIGE GROEN LEKKERTE Avokado
● 3 resepte met avokado ● Perfek vir ontbyt ● In ’n lekker sous vir steak My kosheld het hierdie gereg een aand op TV gemaak en ek het in verwondering toegekyk. Ek moes dit net probeer. Die kors met avokado pleks van botter gaan jou hart oorrompel.

Related