Hidroponika kry al hoe meer momentum in Suid-Afrika. Dit kan ’n groot ekonomiese inspuiting vir die land se landbousektor beteken, sê mnr. Henk Stander, tegniese hoofbestuurder van die akwahidroponiese afdeling by die departement veekundige wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch.
“Kommersiële boere en tuinbougeesdriftiges trek voordeel uit vernuwings rakende voedingstowwe en