Landbouweekblad

Boere bewaar eie erfenis

Dit is Vrydag 16 Desember 2022. Die aarde is sag en modderig ná dae se milde reën, en wolke hang blouwitgrys op die horison, terwyl die Modderrivier op die agtergrond bruisend deur die landskap kronkel. Gewoonlik daag van die boere met hul perde by die Geloftefees op, maar met die dreigende donderweer wat die diere kan ontsenu, was hulle versigtig.

Die geesdrif by die Perdeberg-boereverenigingsaal is aansteeklik. Mnr. Marnus Nel, voorsitter van die Geloftefeeskomitee en ’n boer in die omgewing, en mnr. Frans du Toit, sy skoonpa, wat naby Abrahamskraal boer, skarrel.

Inligtingsborde met foto’s uit die Anglo-Boereoorlog (ABO) word op die buitemure van die saal onder ’n dak gehang. Binne is die gerestoureerde diorama op ’n tafel staangemaak – ’n driedimensionele miniatuur-model wat die Paardeberg-slagveld uitbeeld. Foto’s van pres. Paul Kruger en genl. Christiaan de Wet hang neffens ’n pluiskeilhoed teen die muur. Stoele is uitgepak, tafels gedek, ’n mikrofoon

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro

Related