DIE groot druk waaronder Suid-Afrikaanse speenkalfpryse tans gebuk gaan, kan nog tot in Mei voortduur.
“Die hoofrede vir laer speenkalfpryse lê in die volgehoue druk waaronder verbruikers gebuk gaan. Hoewel die Paasnaweek gewoonlik tot meer aankope en gevolglike stygings lei, is