Landbouweekblad

Plaaslike groei kan deel van invoer vervang

Die buro vir voedsel- en landboubeleid (BFAP) verwag dat die verbruik van hoendervleis van nou tot 2029, vergeleke met wat die gemiddelde verbruik van 2017 tot 2019 was, met 12% gaan groei. Die groei is baie meer beskeie as die 25% in die vorige dekade.

Die regering se Covid-19-inperkings het die bedryf vanjaar swaar getref en die BFAP-navorsers verwag dat die vraag na hoendervleis, nadat dit vanjaar skerp afneem, oor die volgende dekade geleidelik sal herstel.

“Pluimvee bly die goedkoopste bron van diereproteïen maar vir baie laer-inkomsteverbruikers het dit min alternatiewe en wanneer hul besteebare inkomste afneem, word dit onbekostigbaar, wat tot

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad2 min read
Graandiefstal Neem Toe: Mark Begin Aanpas
MET die somergraanoes in volle gang word graandiewe slinkser en gesofistikeerder. Minstens drie vragmotorbestuurders is al in die verlede in kapings van graanvragte dood, en prostitute word ál meer in sindikate ingespan. Wimpie Nel, spesialisondersoe
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com) Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com) Produksiebestuurder Gretchen Peiser Spesialisskrywer Amelia Genis Joernaliste Luc