Landbouweekblad

Geleenthede in die chaos

VOORUITSKOUING Rooivleis

Die rooivleisbedryf staan ná ’n moeilike laaste kwartaal van 2023, gekenmerk deur skerp dalings in die produsenteprys van bees- en skaapvleis, voor wesenlike geleenthede om weer kop op te tel.

Só meen Dewald Olivier, hoofbestuurder van Red Meat Industry Services (RMIS).

“Ons het in 2023 begin om die aanvoorwerk te doen en nou lê die inwerkingstelling van verskeie projekte voor om die rooivleisbedryf ’n krag in die groter landboubedryf te maak. Om dit reg te kry, is veral twee aspekte in die komende jaar uiters belangrik, naamlik die sanitêre heffing en diensverskaffing regdeur die waardeketting.”

Dewald sê RMIS het 13 projekte geïdentifiseer wat mettertyd uitgevoer sal word. “Die belangrikste hiervan is die insameling van inligting, gekoppel aan ’n strategie om die bedryf lewenskragtiger

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding