Landbouweekblad

BEDRYF PAK PROBLEME MET NUWE PLAN EN HEFFINGS

’N NUWE statutêre heffing en plan vir die rooivleisbedryf gaan dié bedryf help om te vernuwe en talle struikelblokke te oorkom.

Mnr. Gerhard Schutte, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusentevereniging (RPO), het op die RPO se konferensie in Pretoria gesê ingevolge die bedryf se nuwe visie vir 2030 wil hy uitvoer met 16% verhoog tot 20% deur veral markte in Saoedi-Arabië en Maleisië

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related