1 HORING VAN AFRIKA Witmielievoorraad duik
ie ergste droogte in 40 jaar is besig om witmielievoorraad in lande in die Horing van Afrika ernstig te knou. Lande van waar voorraad in dié streek normaalweg aangevul word, het minder as gewoonlik beskikbaar vir uitvoer.