Boedelbeplanning is finansiële risikobeplanning en die doel is om sover moontlik proaktief te wees.
Sodra ’n diagnose van demensie of Alzheimer se siekte by iemand gemaak is, is dit noodsaaklik dat daar aan sekere sake oorweging geskenk word om seker te maak dat die impak op die persoon, asook sy of haar naasbestaandes sover moontlik verminder word.
Hou onder meer die aspekte wat hieronder bespreek word, in gedagte.
IS DAAR ’N TESTAMENT?
Daar moet so