Landbouweekblad

Beplan reg vir sukkelvrye bereddering

Vir meer as 30 jaar doen ek en my kollega AJ du Plooy, medeskrywer van vandeesweek se rubriek, boedelbeplanning vir sakelui, boere, persone in professionele beroepe en ander mense. Ons doen holistiese beplanning, asook aftree-, beleggings- en sakebeplanning.

Tydens die ontledings word testamente en trusts geoudit en gewysig waar nodig. Sake- en ander risiko’s word geïdentifiseer, en wenke en voorstelle word daaroor gegee. Die wysiging van boedelstrukture en vererwingswenke is gewoonlik noodsaaklik om belastings en koste by afsterwe te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com)Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com)Produksiebestuurder Gretchen PeiserSpesialisskrywer Amelia GenisJoernaliste Lucille
Landbouweekblad2 min read
Taai Bees Vir ’n Moeilike Klimaat
Vanjaar se Nguni-elitekoei is “ ’n goeie, soliede koei wat jaarliks ’n goeie kalf speen”. Dié 14-jarige Nguni-koei, MVN 090116, van Glen Knott se Qhina-stoetery by Fort Beaufort, is in 2011 as dragtige vers van die teler Michiel van Niekerk op die Di
Landbouweekblad1 min read
Teler Kraai Koning Met Haantjie Van R11 000
Willie Schmidt van Stellenbosch het ’n Sebright-bantamhaan en -hen vir onderskeidelik R11 000 en R8 600 verkoop op ’n veiling deur Poultry WhatsApp Auctions. “Dit is ’n prestasie om só ’n hoë prys vir ’n Sebright te behaal,” sê hy. “Die openingsbod o

Related