Landbouweekblad

Data-integrasie ruggraat van nuwe bestuurstelsels

Oor die jare het boerdery ’n fyn kuns geword om tydig en op die regte manier in te gryp en aksies uit te voer in ’n ingewikkelde en onvoorspelbare omgewing, terwyl die natuurlike balans gehandhaaf word.

Presisietegnologie by bewerkings-, plant- en toedieningstoerusting maak data beskikbaar wat alles deel van ’n groter som word waar datastrome van moniteringstoerusting, weerstasies en arbeidsregisters, asook gehalte en opbrengste in ag geneem moet word.

Die data as sodanig is net syfers, maar vir boere is dit van onskatbare waarde wanneer dit geïntegreer en gekorreleer word om ’n geheelbeeld te skep van ’n boerdery se suksesse en tekortkominge. Dit bied insig wat wyse boerderybesluite intyds en in die toekoms moontlik maak.

Mnr. Org Lindeque, ’n makadamiakweker van Mbombela, gebruik verskeie bestuurstelsels om sy vinger op die pols van elke faset van sy boerdery te hou. Hy skep Microsoft Excel-spreivelle om waar nodig verskillende bestuursvelde se data met mekaar te vergelyk en te korreleer.

“Dis maar ’n storie,” sê Lindeque. “Aan die administratiewe kant gebruik ons Pastel om ons salarisse en finansies te bestuur, Oficina om voorraad en bestellings van toerusting te bestuur, Rockwell Automation help

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro

Related