OMVATTENDE data kan oorweldigend lyk, maar in die regte hande kan dit ’n belangrike vangnet vir probleme, afwykings en bestuurskwessies bied.
“Ons sê altyd om te meet, is om te weet, maar deesdae glo ek om te meet, is net die begin van weet. Om te kan analiseer en interpreteer wat jy