Landbouweekblad

Melk SA: Wat beesboere van voëlgriep moet weet

DIE H5N1-stam van die hoogs aansteeklike voëlgriep, wat al in Suid-Afrika uitbrekings onder voëls en kommersiële braaihoender- en lêhen-troppe veroorsaak het, is onlangs by melkkoeie in sekere deelstate van Amerika gevind. Melk SA, die oorkoepelende organisasie vir die melkbedryf, sê hy monitor die situasie daar met aandag.

In ’n inligtingstuk wat aan belanghebbendes in die bedryf gestuur is, sê dr. Mark Chimes, veeartsenykundige adviseur vir Melk SA, dat die H5N1-voëlgriepvirus in die algemeen nie goed aangepas is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad8 min read
Plaasverkope
LUIPAARDSVLEI (246), 26 ha, aan die Republiek van Suid-Afrika, van Bosasa Prop (Edms.) Bpk., R69 000 000. VORSTERSKRAAL (669) , 656 ha, aan JJ van Niekerk-trust, van Tygerfontein Boerdery (Edms.) Bpk., R12 775 000. HONINGKLIP (178), 21 ha, aan Multi
Landbouweekblad2 min read
‘Besigste Lughawe In Suidelike Halfrond’
DIE meeste vliegtuie wat hy al binne ’n uur op die Nampo-oesdag se vliegveld buite Bothaville moes hanteer, was 70, sê Cliff Lötter, gesoute lugverkeerbeheerder by die Nampo-vliegveld. Volgens die lughawensmaatskappy (Acsa) se statistieke vir die 202
Landbouweekblad3 min read
Noordwes Toer 2024
Dit was vir Noordwes ‘n groot voorreg om die toer aan te bied van 5 tot 8 Maart 2024. Die toer het die hele Noordwes deurkruis. Ongelukkig het die toer weer in ‘n kritiese droogte geval. Orals het die veld wit geword en het die gesaaides swaar gekry.