Huisgenoot

GROTE GRIEP

EERS was daar kennisgewings wat in winkels waarsku: “Net 10 boksies per koper.” Toe word dit net één boksie per klant.

En toe is alles sommer uitverkoop.

By die winkels waar eiers wel steeds in voorraad was, skiet pryse toe ook oornag die hoogte in.

Want die verskaffing van eiers, ’n stapelproteïen in baie huishoudings, is die afgelope tyd lamgelê deur die jongste uitbreking van voëlgriep.

Sedert dié siekte in April vanjaar in ons pluimveebedryf opgemerk is, moes sowat 7,5 miljoen hoenders wat spesifiek vir hul vleis en eiers geteel is van kant gemaak word. Dit is byna ’n derde van Suid-Afrika se totale hoendervoorraad, sê Izaak Breitenbach, hoofbestuurder van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging.

Oornag was daar vrese dat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke