Landbouweekblad

Stories wat in die landbou saak maak

Wie skrik vir koue pampoen?

Pieter Conradie van die plaas Glen Oak in die Nuyvallei buite Worcester het vanjaar ’n nuwe rekord vir die swaarste pampoen opgestel — 967 kg. Hy het dus Willem le Grange van Mosselbaai se 2023-rekord van 904,5 kg verpletter. “Daar is net een wenresep: Kos en water. ’n Mens moet ook die weer in ’n mate kan manipuleer, wat ongelooflik moeilik is.” Sy nette bo die pampoen is vanjaar hoër gelig as in vorige jare. By hom is sy vrou, Susan,.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred