Gaan Kuier By Die Bure
As ’n lekker projek soos Weg se Namibiëgids op jou lessenaar beland, gryp jy dit aan of jou omstandighede (twee kinders jonger as ses!) en hooigelaaide vurk dit toelaat of nie. Ek was al ’n paar keer in Namibië, maar het dié twee gidse saamgestel son