Weg!

Doen dié 5 dinge

1 Vergaap jou aan die Visriviercanyon

’n Mens kan eenvoudig nie uitgekyk raak aan die Visriviercanyon nie. Hier’s drie uitkykpunte waar jy kan oe en aa, sowat 10 km van die Hobas-ruskamp af. Meld by ontvangs aan om die parktarief (R60 p.p.; R10 per voertuig) te betaal. Kom vroeg – of laat – vir mooi lig. Die hek is oop van sonsopkoms tot sonsondergang.

Dié staproete (sowat 85 km) is die heel beste manier om die Visriviercanyon te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg2 min read
Rol Met ’n Groot Kanon
Die dae is getel waar mense ’n “nie sleg nie, maar onthou waar hulle gebou is”-etiket aan enige nuwe Chinese motor kon hang. Dit verdien om in die mis van tyd te verdwyn, op dieselfde manier as wat die Japannese en Koreaanse motorvervaardigers al dek
Weg2 min read
Die aanloklike Langeberg
Wanneer ’n mens na ’n kaart van die Wes-Kaap kyk, krul die Langeberg soos ’n skalkse glimlag oor die landskap. Dié gebergte – deel van die Kaapse Plooiberge – strek van Worcester in die weste oor nagenoeg 170 km tot by Riversdal in die ooste. Sy suid
Weg2 min read
Bly Hier
Oorkant die geskiedkundige dorpie Matjiesfontein swaai ’n witpienk grondpad van die N1 af noordwaarts. Wanneer ’n mens dié afdraai vat, voel dit na skaars ’n kilometer asof jy die wêreld agterlaat. Sover as die oog kan sien, is dit net Groot-Karoo en

Related